- Perfekte plek om oor te slaap!Veilig, gerieflik met alles wat gevra is. Ek sal met graagte in die toekoms weer daar bly.March 2016
- Aangenaam.As mens hou van die plaaslewe is dit die plek om te wees. As mens aan enige vorm van allergie ly, hou verby. Gashere het ons baie goed ontvang en alles in hul vermoë gedoen om ons te akkomodeer. 'n Baie rustige omgewing om te ontspan. January 2016
- Rustige atmosfeer op die plaas.Baie tevrede met tipe verblyf, gasvryheid. Waarde vir geld.January 2016
- Amazing hostessHostess so friendly and helpful, enjoyed every minute. Will definitely recommend to family/friends. What an amazing stay!